Gaan na inhoud

Clifton Jones

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Clifton Jones
Geboorte (1937-07-26)26 Julie 1937
Sterfte 4 Junie 2025(2025-06-04) (op 87)
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1958–1994
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clifton Jones (26 Julie 1937 - 4 Junie 2025) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The V.I.P.s (1963) en Watership Down (1978), en in die televisiereekse Space: 1999 (1975) en The Professionals (1977).

Jones sterf op 4 Junie 2025, op die ouderdom van 87.[1]

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1963: The V.I.P.s
  • 1978: Watership Down

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1975: Space: 1999
  • 1977: The Professionals

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1962: A World Inside
  • 1976: Journey Through the Black Sun

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ "Clifton Jones - Space: 1999, The Professionals and Z-Cars actor - dies | Radio Times". www.radiotimes.com (in Britse Engels). Besoek op 13 Junie 2025.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]