Gaan na inhoud

Fidji Simo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Fidji Simo
Fidji Simo
Gebore5 Oktober 1985 (1985-10-05) (41 jaar oud)
BeroepOndernemer
Bekend virOpenAI
TitelHUB

Fidji Simo (gebore 5 Oktober, 1985 in Sète) is 'n Frans-Amerikaanse sakevrou en die uitvoerende hoof en president van Instacart.[1] Voor Instacart het sy 'n dekade by Facebook deurgebring, waar sy 'n senior uitvoerende beampte was en die Facebook App gelei het.[2]

Sy was medestigter van The Metrodora Institute, 'n gesondheidskliniek en navorsingsinstituut, en is tans president van The Metrodora Foundation. Sy dien op die rade van OpenAI en Shopify.[3]

Hy het gegradueer aan HEC Paris en die University of California, Los Angeles.[4]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ Fidji Simo, la Française qui mène Instacart en bourse
  2. ↑ Fidji Simo, la Sétoise qui compte chez Facebook
  3. ↑ Fidji Simo, une Sétoise à San Francisco
  4. ↑ "FIDJI H.08". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Januarie 2025. Besoek op 22 Augustus 2025.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]