Hallum
Voorkoms
Hallum | |
|---|---|
Dorp | |
Ligging van Hallum in Friesland | |
| Koördinate: 53°18′22″N 5°47′10″O / 53.306°N 5.786°O | |
| Land | |
| Provinsie | |
| Munisipaliteit | Noardeast-Fryslân |
| Bevolking (2014) | |
| • Totaal | 2 751 |
| Poskode | 9074 |
| Skakelkodes | 0518 |
| Webwerf | HallumOnline.nl |
Hallum is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland (Wes-Fries: Fryslân). Die dorp lê wes van Dokkum en noordoos van Leeuwarden. Dit ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân.
Samelewing
[wysig | wysig bron]Bevolking
[wysig | wysig bron]- 1744 - 1009
- 1954 - 2617
- 1959 - 2492
- 1964 - 2367
- 1969 - 2293
- 1973 - 2282
- 2006 - 2775
- 2008 - 2747
- 2014 - 2751
Verenigings
[wysig | wysig bron]- De Koekefretters - shantykoor
- Hallumer fanfare - musiekvereniging
- Toanielferiening Hallum - toneelvereniging
- KV Hallum - korfbal
- Wykels-Hallum - sokker
- Keatsferiening Hallum - kaatsspel
- D'r Boppe op - biljart
- Turnlust - gimnastiek
- Havot - vlugbal
- Tennisferiening Hallum - tennis
- Diep Triest - veerpyltjies
Beeldbepalende geboue
[wysig | wysig bron]- Die Gereformeerde kerk
- Die Grote of Sint-Maartenkerk
- Die Genezareth of Kloosterpoldermeule
Bekende boorlinge
[wysig | wysig bron]- Frederik van Hallum (± 1125-1175), pastoor
- Jan Rutgers (1850-1924), dokter, neomalthusianis en predikant
- Pieter Van Tuinen (1976), kaatser (koning PC 1997)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hallum.