Jorge Alessandri
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jorge Eduardo Alessandri Rodríguez (19 Mei 1896 – 31 Augustus 1986) was die 27ste president van Chili van 1958 tot 1964, en was die kandidaat van die Chileense regses in die deurslaggewende presidensiële verkiesing van 1970, wat hy teen Salvador Allende verloor het. Hy was die seun van Arturo Alessandri, wat president was van 1920 tot 1925 en weer van 1932 tot 1938.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jorge Alessandri.