Lois Winstone
Voorkoms
| Lois Winstone | |
| Geboorte | 1982 (43-44 jaar oud) |
|---|---|
| Nasionaliteit | Engels |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Lois Winstone (gebore 1982) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Last Orders (2001), Uncut (2009), en Basement (2010), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: Last Orders
- 2009: Uncut
- 2009: Fathers of Girls
- 2010: Basement
- 2013: Traveller
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Game of Thrones