Tuisblad
| Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. |
|
| Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
| Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
|
Voorbladartikel
Die nasionale vlag van Griekeland (Grieks: Σημαία της Ελλάδας, Simaía tis Elládas), waarna algemeen verwys word as die Blou-en-wit (Grieks: Γαλανόλευκη, Galanólefki) of die Siaan-en-wit (Grieks: Κυανόλευκη, Kyanólefki), is op 22 Desember 1978 amptelik in gebruik geneem en word as een van Griekeland se nasionale simbole erken. Dit vertoon nege horisontale bane in wit en blou afgewissel met ’n wit Griekse kruis op ’n blou agtergrond in die skildhoek wat Christendom verteenwoordig. Die blasoen (heraldiese beskrywing) van die vlag is asuur, vier bane in silwer; in die skildhoek ’n Griekse kruis. Die vlag se blouskakering het in gebruik verander, insluitende helder- en donkerblou, laasgenoemde word sedert die laat 1960’s meer gebruik. Die vlag is op 13 Januarie 1822 vir die eerste keer deur die Eerste Nasionale Vergadering by Epidaurus in gebruik geneem. Die amptelike vlagverhouding is 2:3. Alhoewel die nege strepe geen amptelike betekenis het nie, verteenwoordig hulle volgens die gewildste interpretasie die lettergrepe van die frase Ελευθερία ή Θάνατος (“Vryheid of die Dood”): die vyf blou bane vir die lettergrepe in Ελευθερία en die vier wit bane vir dié in ή Θάνατος. Daar word ook gesê dat die totaal van nege bane die letters van die woord ελευθερία (“Vryheid”) verteenwoordig. Wit en blou kan ook die Griekse hemel en meer se kleure verteenwoordig.
In die nuus
Het u geweet...
... dat 'n Noord-Germaanse of Skandinawiese taal vroeër in Skotland gepraat is? Op die Shetland- en Orkney-eilande en in Caithness op die vasteland is die uitgestorwe Norn gepraat. Nadat die eilande in die 15de eeu deur Noorweë aan Skotland teruggegee is, is dit deur Skots vervang.
Vandag in die geskiedenis
26 Oktober: Nasionale Dag van Oostenryk (1955).
|
Vind artikels
| |
|
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
|
Geskiedenis | ||
|
Kultuur | ||
|
Religie | ||
|
Samelewing | ||
|
Taal | ||
|
Tegnologie | ||
|
Wetenskap | ||
|
Wikipedia in ander tale
| ||
|
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • فارسی • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
|
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
|
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه • Нохчийн • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça | ||
|
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Srpskohrvatski / српскохрватски • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha • Bân-lâm-gú | ||
|
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Ladin • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • Kiswahili • தமிழ் • తెలుగు • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
|
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés • Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • گیلکی • Hausa • Kreyòl ayisyen • Ido • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • lombard • മലയാളം • مازِرونی • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Ślůnski • Tagalog • Vèneto | ||
|
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris. |


