Gaan na inhoud

Ernest Lawrence

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ernest Orlando Lawrence (8 Augustus 1901 – 27 Augustus 1958) was 'n Amerikaanse versnellerfisikus wat die Nobelprys vir Fisika in 1939 ontvang het vir sy uitvinding van die siklotron. Hy is bekend vir sy werk oor uraan-isotoopskeiding vir die Manhattan-projek, sowel as vir die stigting van die Lawrence Berkeley Nasionale Laboratorium en die Lawrence Livermore Nasionale Laboratorium.

Bronnelys

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]