Gaan na inhoud

Romani

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Roma.

 

Romani
romani ćhib
Gepraat in: verskeie Europese lande 
Gebied: Sentraal- en Oos-Europa
Totale sprekers: 3 miljoen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Hindoestani
    Romani 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Flag of Kosovo Kosovo[2] (plaaslik)
Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië[3] (plaaslik)
Gereguleer deur: geen
Taalbedreigingstatus
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
   Veilig   

NENie bedreig nie
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: rom
ISO 639-3: rom 
Dialekte van Romani

Romani of Romanes (romani ćhib) is 'n Indo-Ariese taal wat hoofsaaklik in Sentraal- en Oos-Europa deur 3 miljoen Roma gepraat word. Dit is verwant aan Hindi en Oerdoe. In Kosowo en Noord-Masedonië word Romani as plaaslike ampstaal erken en in Duitsland,[4] Finland, Hongarye,[5] Noorweë, Oostenryk, Roemenië, Slowenië en Swede[6] word Romani amptelik as minderheidstaal erken.

Die belangrikste dialekte (volgens moedertaalsprekers) is: Vlax-Romani (500 000[7]), Balkan-Romani (600 000[8]) en Sinte-Romani (300 000[9]). Die verskille tussen verskeie variëteite is so groot soos, byvoorbeeld, die verskille tussen verskeie Slawiese tale.[10]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Romany" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  2. ↑ (en) Constitution of the Republic of Kosovo Geargiveer 11 Oktober 2017 op Wayback Machine (PDF; 244 kB), bl. 8.
  3. ↑ "www.sobranie.mk: Assembly of the Republic of Macedonia". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 29 Oktober 2013.
  4. ↑ "Regional- und Minderheitensprachen" (PDF) (in Duits). Berlin: Federal Ministry of the Interior. 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 April 2012. Besoek op 12 Augustus 2012.
  5. ↑ "National and Ethnic Minorities in Hungary" (PDF). Facts About Hungary (in Hongaars). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 11 Oktober 2017. Besoek op 12 Augustus 2012.
  6. ↑ "National minorities and minority languages" (in Sweeds). Swedish Ministry for Integration and Gender Equality. 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2014. Besoek op 12 Augustus 2012.
  7. ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Romany, Vlax" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  8. ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Romany, Balkan" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2019. Besoek op 8 Mei 2016.
  9. ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Romany, Sinte" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  10. ↑ (cz) Hübschmannová, Milena (1993). Šaj pes dokaveras - Můžeme se domluvit. Olomouc: Pedagogická fakulta UP Olomouc. p. 23. ISBN 80-7067-355-9.
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Romani