Gaan na inhoud

Sacramento

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Sacramento

Kaart Seël (county)
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Kalifornië
 County Sacramento County
 Koördinate 38°33′N 121°28′W / 38.550°N 121.467°W / 38.550; -121.467
 Gestig in 1840 (Sutter's Fort)
 Geïnkorporeer op 27 Februarie 1850
 Oppervlakte:  
 - Totaal 257 vk km
 Hoogte bo seevlak 8 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 489 676
 - Bevolkingsdigtheid 1 818/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 927 123
 Tydsone PST (UTC -8)
Somertyd: PDT (UTC -7)
 Klimaat  
 - Tipe Mediterreense klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 16,2 °C
 - Gem. temp. Desember/Julie 7,7 / 24,1 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 295 mm
 Burgemeester Darrell Steinberg (D)
 Amptelike Webwerf sacramento.org

Sacramento ( /ˌsækrəˈmɛntoʊ/; Spaans vir 'offer') is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Kalifornië. Geleë aan die weskus van Amerika, sowat 600km noord van Los Angeles, by die samevloeiing van die Sacramento- en Amerikaanse riviere in Noord-Kalifornië se Sacramento-vallei. Sacramento is die sesde mees bevolkte stad in die staat met 'n 2020-bevolkingstelling van 524,943, die negende grootste deelstaat-hoofstad en 35ste mees bevolkte stad in die Verenigde State.[1][2] Sacramento is die setel van die Kaliforniese Wetgewer en die goewerneur van Kalifornië.[3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ State of California, Department of Finance, E-1 Population Estimates for Cities, Counties and the State with Annual percent change – January 1, 2016, and 2017.
  2. ↑ "Top 50 U.S. Cities by Population and Rank". Infoplease. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2016. Besoek op 29 Junie 2016.
  3. ↑ "Annual Estimates of the Resident Population: April 1, 2010 to July 1, 2017". United States Census Bureau. Besoek op 8 Mei 2018.{{Verwys web}}: VS1-onderhoud: verouderde argiefdiens (link)

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Vlag van die Verenigde State Hoofstede van die Verenigde State Seël van die Verenigde State
HoofstedeAlbany • Annapolis • Atlanta • Augusta • Austin • Baton Rouge • Bismarck • Boise • Boston • Carson City • Charleston • Cheyenne • Columbia • Columbus • Concord • Denver • Des Moines • Dover • Frankfort • Harrisburg • Hartford • Helena • Honolulu • Indianapolis • Jackson • Jefferson City • Juneau • Lansing • Lincoln • Little Rock • Madison • Montgomery • Montpelier • Nashville • Oklahoma City • Olympia • Phoenix • Pierre • Providence • Raleigh • Richmond • Sacramento • Saint Paul • Salem • Salt Lake City • Santa Fe • Springfield • Tallahassee • Topeka • Trenton